Die vyftien-jaar-oue Hannah Roberts onthou 'n tyd toe haar pa haar beste vriend was, 'n liefdevolle persoon met 'n sagte gesig en vrolike lag. Maar daardie herinnering is vaag, iewers vanuit haar vroe kinderjare. Deesdae woon sy by haar skatryk, sieklike ouma net buite Cleveland, Ohio, en is haar lewe eensaam in teenstelling met die heri...